Terbaru :
Home » » Chord Die Tuindwergies Kopskudkinders Ukulele Versi 1

Chord Die Tuindwergies Kopskudkinders Ukulele Versi 1

Penulis : Unknown on Jumat, 25 April 2014 | 06.32

Song: Kopskudkinders
Artist: Die Tuindwergies
Tabbed by: OnsWeetMos
Tuning is standard: E A D G B e

Luister na die liedjie vir die strumming patroon. Die liedjie word met n
capo gespeel in die music video en met minder bekende chords. Hierdie
weergawe is baie meer eenvoudig en klink net so goed as jy kan sing en
strum en nie n capo het nie.

C G F F C
Jy glimlag nou so aandagtig want jy het mos gewen

G F F C
maar bly nogsteeds te lafhartig om te kan erken

G F F C
Jy was al een wat wou deelneem

G F F
jy was al een

C F
Mense verander nooit werklik nie

Am F
Dis omstandigheid en menslikheid

G F C
wat my forseer om so teen die res te besluit

C G
Ek het al lankal vrede gemaak

F
Ek het deel van al daai kinders geraak

C G F F C
Intelligensie is gevaarlik werklik dit is

G F F C
Veral as jy jouself op n anti-alternatiewe basis bevind

G F F
jy het die vraagteken soveel meer

C G F F C
produktief en gemaklik as jy reg langsaan my moet staan

G F F C
So onophoudelik volgens die stamboom opreg

G F F C
maar tog so bewustelik onseker of is al die voorskrifte reg

C G
Ek het al lankal vrede gemaak

F
Ek het deel van al daai kinders geraak

C F
Ek het al lankal vrede gemaak

Am
Ek het deel van al daai kinders geraak

F C
vir wie jy so gemaklik in die verby-stap jou kop voor kan Skud

F C F
af al jou wysheid en kom kyk ons ligte skyn soveel helderder in die donker

C F
as jou betaalde elektrisi-teit/Tyd geld seep en sigarette

Am
is aan ons kant werklik min

F
maar ons sal nogsteeds jou volk se loflied

C F
meer op noot kan sing

C F
Ons moet meer kopskud-kinders bring

C F
Ons kan mekaar n bietjie later aan die slaap sing liefling

C F
maar vir eers moet ons twee net deurnag

F C
Om die wreld te kan wys dat die skim soos ek en jy die lig sal bring

F
en dat ons wel laaste sal lag
----------------------------------------------------------------
Deur: OnsWeetMos

http://twitter.com/DieTuindwergies
http://www.last.fm/music/Die+Tuindwergies
http://www.facebook.com/groups/52006482498/
http://www.youtube.com/user/DieTuindwergies

Posting Komentar

 
Terimakasih sudah kesini :)
Copyright © 2014. Chord vs Tab Gitar . All Rights Reserved.
Template Edited by Romahfud | Powered by Blogger